Dege Trekkers Bk

Agricultural Product Wholesaler

23 Toekoms St, 23 Toekoms Street, Upington, 8801, South Africa



Ons is ‘n baie ervare span wat saam aan ons kliente se behoeftes werk. Ons industrie is Landbou sowel as konstruksie. Ons verkoop nuwe en gebruikte eenhede asook dienste en herstelwerk aan alle eenhede. Ons het ‘n groot verskeidenheid van parte wat ons ook verkoop. Dege Trekkers is tans handelaars van Claas, Tafe, JCB, Orchard Suppliers (wat n reeks van produkte behels) asook BP Implemente.

Monday
-
Tuesday
-
Wednesday
-
Thursday
-
Friday
-
Saturday
Closed
Sunday
Closed